Al Debbo – Favourite love songs

Al Debbo sing baai mooi en maak my lag.

1. Die brake van Turffontein

Dit is een van my favourite love songs wat ek self sing.

2. Sonbrilletjies

Dis ‘n spoof van die liedjie ‘Sunglasses.’

3. Baas Jack – Al Debbo – favourite love song

Dit laat my dink aan die lied ‘Master Jack.’

4. Alibama

5. Bolandse Nooientjie

Hy praat soos Winston Churchill. Die groot talent van Al Debbo.

6. Saans as die sterre

Hierdie is ‘n liefdesliedjie wat hy vir sy vrou sing.

7. O die koeitjie

8. Love came to stay

9. Dis lekker om te lewe

Ek glo saam met Al Debbo. Dit is nou een van my favourite love songs!

10. Jy’s  myne elke dag van die maand

11. Hasie

A favourite love song about a rabbit. The other day a lady asked me this question: “What do you get when you pour hot water down a rabbit hole?” The answer is at the bottom of this section.

12. Gebed

13. Alles sal regkom – rolprent

14. Hier’s ons weer – rolprent

Ek hoop u het hierdie liedjies (favourite love songs) van Al Debbo geniet.

The answer to song number 11 is: A hot cross bunny!

 

This entry was posted in Al Debbo. Bookmark the permalink.