
- 
Boeremusiek – Hartseer en verdriet Ek verlang na die Boeremusiek. Mooi fotos van Durban. 
- 
Dit laat my dink toe ons in Namibia was. 
- 
Hy het ‘n mooi brief vir my geskryf. 
- 
Ek kyk altyd vir die Springbokke op die rugby. 
- 
Draf maar aan ou rypert – Jim Reeves Ek was ‘n paar keer by Jim Reeves se plek daar in Nashville. 
- 
Ek sal jou nooit vergeet nie – Virginia Lee Sy sing so mooi. 
- 
Ek verlang na die ou dae en die plaas. 
- 
Sarie Marais – A Favourite Afrikaans love song Ek het ook hierdie lied gesing. 
- 
Stap saam met my deur die land van son – Min Shaw Min Shaw het ons een keer genooi vir koffie by haar huis. 
- 
Tussen treine – Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock 
- 
Ver in die Ou Kalahari – Charles Jacobie Ek verlang na die ou dae in die bosveld. 
- Verre Land – Jim Reeves
Ek verlang na Uvongo en die see.

Ek het ook ‘n evangelie webwerf: http://countrygospelandbible.com/
