I first heard Min Shaw in the late sixties at the Bulawayo Trade Fair. She sang and danced on the stage, with a long pony tail that waved all over the place. Many years later I discovered she was very famous in South Africa.
1. Once upon a time – favourite love song by Min Shaw
2. Jy is my Liefling – Gunsteling liefdesliedjies
Ek het ‘n plaat gehad waar Jim Reeves hierdie lied gesing het.
Ek sien dat die meeste van haar liede is alles in Afrikaans. Ek hoop u sal hulle geniet.
4. Stap saam met my deur die land van son
6. Ou klavier
Pearly shells is one of my favourite love songs.
10. Ons huweliksdag
11. Oukraalliedjie – met Gert van Tonder en Sias Reinecke
Jare gelede het ‘n ou tannie my hierdie lied geleer. Ek het vir haar kitaar lesse gegee, en sy het baie outydse liede gesing.
12. Die Heidelied – met Ge Korsten
13. Onthou jy nog – met Lance James
14. Lente in Switzerland – met Lance James
15. As ek in jou oe kyk – met Lance James
16. Bloodrooi die rose – met Lance James
17. Min Shaw – 50 jaar van liefling sing
18. Swerwerslied – met Lance James
19. In die skadu van ou Tafelberg – met Frans Marx
20. Vaarvel aan jou – met lance James
Liewe Min, ons is baie jammer om uit te vind dat u man oorlede is. Mag Die Here saam met u wandel en troos. Met liefde Elize en Don.
Ek het ook ‘n evangelie webwerf as u daarin belangstel: Country gospel and Bible