Afrikaanse Liefdesliedjies deur Charles Jacobie

Charles Jacobie sing so mooi, en ek hoop u sal  hierdie paar Afrikaanse liefdesliedjies geniet.

1. Velange (When the sun says good day to the mountain)

Ek onthou toe ek jonk was, ek het in ‘n tydskrif gelees dat Charles Jacobie se vrou, al sy klere gemaak het.

2. Seeman

3. Ou ryperd

4. Swerver

5. My hart verlang na die Boland

6. Liefling van die Vrystaat

7. Daar gaan uit vergange se dae

8. Ver in die ou Kalahari

Afrikaanse mense is nou orals in die wereld, en hierdeie mense is in die sneeu in Engeland.

9. My liefste engel

10. Die Drakensberge

Ek probeer hierdie een weer wat deur Andre Van Dyk opgesit is, want dit lyk my sy liede bly op!

11. Van ‘n seun tot a man

(From a jack to a king) Ek sit hierdie een weer op – hoop dit bly op!

12.  Bootjie na Kammaland

Ek probeer hierdie een ook weer. Ek moet se dat Charles Jacobie se musiek is baie goed. Dankie. Ek het ook ‘n evangelie webwerf as u darin belangstel: Country Gospel and Bible

NOTA

Ek het al hierdie ander liede ook opgehad, maar eimand het die skakels na die YouTube gekanselleer. U moet seker die plate koop! As u die name soek kan u miskien nog hierdie liede op die YouTube hoor.

Die Drakensberge (Wolverton Mountain)

Die ou kraalliedjie

Tien duisend myl

Blou trein (Blue train)

Somerdag yodel

Ruiter in die nag

O Boereplaas

Daar’s geen kos in die huis – saam met Santa Vorster

Kom huistoe my seun

Saggies klink so ‘n melodie

Die blonde matroos

Dis jammer wat geldjies kan doen

Daar doer in die bosveld

Boereseun

In die skadu van ou Tafelberg

Jy is my liefling – Afrikaanse liede deur Charles Jacobie

Huisie in die berge

My ryperd, my brakkie en ek

Maanlig op die Vaalrivier se walle

My blinde hart

Nou is die uur (Now is the hour)

Rose is rooi (Roses are red)

Ek sal wag vir jou

Die Heidelied

Roos van Mooirivier se vlakte

Aan die einde van die dag

Bolandse nooientjie

Heimwee

Die brug op ons plaas

Lena (Patches)

Duiwel vrou (Devil woman)

Nagtyd in die bosveld

Silwer hare tussen goud

Nagwag (The night watch)

Op’n vlerk van ‘n duif

This entry was posted in Afrikaanse liede deur Charles Jacobie, Charles Jacobie - Afrikaanse liede. Bookmark the permalink.